US
Unknown S

1 reviews | Active since Nov 2012

02 Sept 2020, 11:55

Wees BAIE Versigtig. BAIE SLEGTE DIENS!!!

Wees asb versigtig wanneer julle hier 'n bestelling plaas. Hulle is vinnig om bestellings te neem en die geld te ontvang maar om die pakkie by jou te kry is 'n heel ander storie. Daar word nou al vir 3 weke lank gesê dat hulle besig is met my pakkie (ter waarde van +/-R1500) na daar aanvanklik vir my gesê is dit neem 'n week. Geen trackingnommer tot vandag toe nie en hulle antwoord ook nie wanneer jy hulle s***el nie. Op whatsapp antwoord hulle so 1 keer per week as hulle so voel en dan is dit net nog leë beloftes.

0
Replies (0)