UX
Unknown X

1 reviews | Active since Aug 2020

20 Aug 2020, 12:57

Swak kliente diens

Swakste diens wat ek al ooit ontvang het. Moes heeltyd smeem vir tracking nommer en as ek bel word daar op my geskree. Weet nie hoe om kliente te hanteer nie

0
Replies (0)