AA
Alicia A
1 reviews | Active since Aug 2019
01 Sept 2020, 14:36
Pateties!
Patetiese diens, antwoord helfde van die tyd nie eers boodskappe of telefoon oproepe nie, na betaling gemaak is. Elke week word daar gese my pakkie word uitgestuur en ek wag nou nog! Ek sal hulle beslis nie aanbeveel nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)