RH
Rassie H
1 reviews | Active since Oct 2020
28 Oct 2020, 07:37
Kommunikasie probleem
Ek het ****ak gemaak met Nicolene by SAMS Krale en sy het my ingelig dat SARS besig was met oudit so dis hoekom ek nog geen pakkies ontvang het.So dit was net n kommunikasie probleem.intussen het ek my pakkies ontvang en is baie vrede
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)