JP
Jop P

1 reviews | Active since Oct 2012

18 Nov 2015, 13:47

Swak administrasie en onvermoA_ om navrae te hantee

Ek sukkel nou meer as 'n jaar om my lidmaatskap te be?indig en SAIPA gee net geensins aan my gehoor nie. Ek wag reeds al 2 maande vir 'n antwoord op 'n epos wat ek aan 3 persone gestuur het. Wie wil lid wees van so 'n \professionele"liggaam?"""

0
Replies (0)