JM
Jesann M

1 reviews | Active since Apr 2023

26 Apr 2023, 09:09

Saggy stones Winelands Poor service

As ek geen ster kon gee sou ek, maar om ʼn review te skryf moet mens iets gee. Die bestuurder van die restaurant het ons 20 min nadat ons kom sit het eers gevra of iemand ons al gehelp het. Daarna het hy ons drink gebring, Mojito sonder ys en warm. Na ʼn hele uur besluit om rekening te vra, niemand het eers een keer kom vra wil julle iets eet of nog iets drink nie. Nadat ons 10min vir rekeneing gewag het, moes ek self opstaan en daarop aamlndring om dadelik te betaal. Net om te hoor die drinks is nie eers opgelaai nie. Maar betaal vir die drinks wat ek gedrink het ʼn volle R89.00. Vir die swakste diens wat ek nog ervaar het.

After writing this feedback on there Facebook page they decided to remove me off there facebook and remove the review post.

0
Replies (0)