KS
Karien S

1 reviews | Active since May 2018

22 May 2018, 13:20

SAGE Pastel - swak diens !!!!

SAGE PASTEL is die swakste accounting en point of sales program. Ons sukkel al meer as 3 jaar om n probleem op te los wat die program heeltyd maak en daaroor verloor ons maandeliks baie geld in die besigheid. Noudat ons nie die lisensie fooie wil hernu nie en besluit oor n ander program, het die persoon n kon****ant gevra om my te s***el en te probeer help. Die vrou het my gevra vir n ref nommer wat ek lankal nie meer het nie en ek het haar die hele probleem vertel. Net toe sy wil groet en aflui vra ek haar hoekom vra sy dan nie vir my hoe kan sy help om die probleem op te los nie waarby haar antwoord was "ek het nie vir haar n ref nommer nie" .....swak diens verby.

0
Replies (2)
Sage South Africa
Sage South Africa's reply22 May 2018, 14:30
Official

Goeie middag

Ek vra onverskoning vir die swak diens. Die konsultant moet u help of u ‘n verwysings nommer het of nie.

Sal u so gaaf wees om u ****ak inligting vir my te stuur sodat ek u persoonlik kan ****ak.

Ek wil u baie graag help.

Kind regards

The Sage SA Team

KS
Karien S's update22 May 2018, 15:05
Reviewer Update
BSF HANDEL ********** 599