EV
Elmatia V

1 reviews | Active since Jun 2014

18 Apr 2018, 16:16

Poor service: Sage Pastel

Ek is werksaam by besigheid. Ek moes met Pastel Partner 'n download doen oor die verhoging van die VAT. My version is verander vanaf 17.1.1 na 17.1.5.

Ek s***el al vanaf 08:00 vaoggend sodat die ander users kan inlog. Jy kom deur by Pastel net om vir meer as uur aan te hou en dan sny hul jou af agv van call limit. Ek het na klientediens ook deurgegaan en dan bel 'n agent jou terug net om te sê dat 'n agent jou sal terug s***el maar niks gebeur nie. Dit is nou amptelik 16:15 en pastel het nog nie teruggekom nie.

Hul sê die oproepe is baie agv die verhoging van VAT maar moet hul voorsiening maak vir dit, en klient kan nie wag nie, dit is hoekom ons vir die support betaal.

AGV kragonderbrekings is tyd beperk en moet state na kliente uitgaan en sukkel jy met stelsel.

Hoe nou gemaak

0
Replies (2)
Sage South Africa
Sage South Africa's reply18 Apr 2018, 16:23
Official

Dear Valued Customer


Thank you for raising your concerns with us and please accept our sincerest apologies for the frustration experienced.


In order to fully assist and resolve your query please can we request that you provide us with your account or contact details so we can urgently make contact with you.


Kind Regards
The Sage SA Team

EV
Elmatia V's update18 Apr 2018, 17:13
Reviewer Update
********** 916 or ********** 031/1(work)