1 reviews | Active since Jun 2016
Dink 2x voordat jy enige virsekering of makelaar vertrou
Pasop vir safire en IP makelaars maak seker om op n gereelde basis n afskrif van jou polis aan te vra, maak seker niks word verander sonder jou toestemming nie,glo my, mens dink jy kan op jou virsekering en jou makelaar vertrou wat elke maand jou geld vat, maar as daar n probleem kom wat deur iemand veroorsaak is intern, sit jy as kliënt wat nooit ingelig is oor verandeinge op jou polis nie ,met die probleem,maak seker die makelaar en jou virsekering sit nie enige iets op soos bv n alarm nie, want ek het vir 20 jaar nog nooit n alarm gehad nie ,en die makelaar weet dit, maar na n inbraak en ons amper als verloor het agv die inbraak, is my eis afgekeur omdat ienand tusssen Safire en IP makelaars nalatig was en ons vir die wolwe gevoer het, moet ons als self vervang ,ek sal niemand aanbeveel om aan te sluit by die maatskappye nie ,ek het n baie slegte ervaring gehad en almal daar trek maar skouers op en se maar net vir ons een ding ....... Ons het jou ook gevang en daar is niks wat jy kan doen nie Baie dankie Safire en IP makelaars vir julle puik swak diens, waardeer julle opregte geen hulp gewldig baie Die gebeure is iets wat met die koerant gedeel moet word, mense moet bewis gemaak word van hierdie tipe goed waarvoor uitgekyk moet word as enige iemand hul besittings wil virseker veral by die bogenoemde instansies
