JK
Johan K
1 reviews | Active since Apr 2018
28 Apr 2018, 11:29
Safari Outdoor Jagfees
Safari Outdoor se Jagfees 2018 (20 – 30 Apil) is toe nie ‘n fees nie. Die Leupold verkyker soos geadverteer in die glans katalogus is met die oopmaak van die deure op dag een nie by Stellenbosch beskikbaar nie. Die verkoopspersoon verduidelik hulle het nie van die voorraad ontvang nie maar bestel dadelik. Vandag, ag dae later, verneem ek op navraag Stellenbosch sal net van die voorraad (wat slegs ses is) kry as daar na die ‘fees’ nog beskikbaar is. Waarom vals verwagting skep per advertensie oor iets wat nie gelewer kan word nie?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)