1 reviews | Active since Jul 2017

15 Nov 2018, 16:51

Ongelukkig

Safari & Outdoor Montana sal ons nie weer sien nie. Uiters on professionele verkoops personeel. En hulle oggend en aand praatjies kom glad nie bymekaar uit nie. Mens sal nie sê julle wil iets verkoop nie. Vreeslike bombastiese houdings. Dis jammer om te sien so oulike winkel het daardie tipe personeel.

0
Replies (0)