1 reviews | Active since Apr 2017

04 Apr 2017, 09:09

SACE is onprofessioneel en het swak diens

<p>Ek het n jaar terug my R50 na Sace gestuur om my sace sertifikaat te ontvang. Ek het weer onlangs die geld gaan betaal en ek wag nou al 2 maande en het nog niks vanaf sace ontvang nie. Ek is n onderwyser en kan ongelukkig niks sonder hierdie bewys doen nie. Die telefone word ook nie geantwoord as ek bel nie en die diens is pateties. Dis uiters onprofessioneel dat ek so moet sukkel net om n papier van hulle te ontvang om te bewys dat ek n onderwys nommer het. Geen skool aanvaar n onderwyser sonder hierdie sace sertifikaat nie. </p>

0
Replies (0)