SACE is onprofessioneel en het swak diens
<p>Ek het n jaar terug R50 betaal om by Sace my sertifikaat te ontvang met my sace nommer. Ek het onlangs weer R50 gaan betaal en wag nou al 2 maande daarvoor. Ek is n onderwyser en ek kan niks doen sonder daardie bewys nie. Dit is uiters onprofessioneel dat mens so moet sukkel om hierdie bewys van hulle te ontvang. Die telefone word ook nie geantwoord om dit met hulle uit te sorteer nie en geen skool aanvaar n onderwyser sonder hierdie sace nommer nie!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)