1 reviews | Active since Jul 2017
False advertising and not family friendly
Op die oog af n wonderlike plek totdat Son sak! Wat n teleurstelling!! Harde musiek en n gevloek tot in vroee oggend ure. Saterdagaand selfde storie, kroeg oop tot 01:30 en muziek wat als oordonder. Sekuriteit trek net skouers op en Se die mense luister nie. Jul adverteer die volgende: visvang - geen vis. Ontvangs het dit beaam. Warm water swembad- geen warm water swembad. Geen warm water in kombuis, helper Se dis “fatap “.moes eers ketel kook vir warm water om skottelgoed te was. Uit 4 kragproppe werk slegs 1.! In kombuis. Dames moes hele naweek met kinders in koue water stort! Glad nie n familie vriendelike oord met oordonderde musiek wat 3 en 8 jarige kinders verboureerd gelaat het. Was meer vir “s******” jol as vir families. Sal dit beslis ni aanbeveel ni!
