EP
Ernst P
1 reviews | Active since Jul 2011
13 May 2019, 18:32
RSG - Volksvreemde musiek.
RSG, ek hou nie van julle volksvreemde musiek wat gedurende die dag gespeel word nie. Veral net voordat die nuus gelees word, speel julle musiek wat uiters volksvreemd is. Dan sit ek my radio af en as ek weer kyk het ek die nuus gemis. Maggies nee man! Die ander musiek programme wat spesifieke musiek speel is goed en gewoontlik nie volksvreemd nie. Dankie daarvoor.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)