1 reviews | Active since May 2014
Die klank van die episode op 20/2/2015 was baie hard en dan baie sag. Dit was nou regtig nie die moeite werd om daarna te luister nie.