1 reviews | Active since Aug 2015
7de laan story line suck
Ek is baie ongelukkig met 7de laan wat nou ewe skielik n days of our lives en bold op ons trek. Wat de hel. Hoekom na 50 jaar het Charmaine nou n evil twin. As die span by 7de laan nie aan n beter storie lyn kan dink nie is dit dalk beter dat hy klaar maak. Ek was mal oor 7de laan het elke aand getrou gekyk maar ek wil nie meer nie want ek kan net sowel days kyk wat ek ophou kyk het oor die feit dat hul soveel gemors wys. Hoekom het jul besluit om nou n dubbelganger in te sit. Dis nie reg nie. Ek tog 7de laan is gebasseer op alledaagse gebeur. Glo my as my man eweskielik anders optree gaan ek dadelik weet dis nie hy nie. Ek glo daar is baie mense wat ook so voel. Aggenee man Danie Odeldal ek verwag beter van jul span by 7de laan.
