Het n verandering op my vlug gedoen en die bedrag betaal, maar nou wil SAA nie my ticket gee nie, volgens hulle het ek te min betaal. Haal julle verandering program om julle website af asb dit is alles leuns, SAA wil net geld by jou vat en niks verandering doen op jou vlug nie, gaan my voyager kaart asook Nedbank kanseleer
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.