IJ
Ivor J

1 reviews | Active since Dec 2019

01 Feb 2020, 04:51

My geld word somer gevat!!!

Premiumcol***t Rf198s51ins Prem *** Die mense debit somer R120 uit my rekining. Ek het nerins n leuning gemaak of niks nie maar so gaan my geld net skielik af. Ek weet nie hoe om die ouens te stop nie en werk nagdins so ek kanie nou by die bank uit kom nie. Hoe kan hulle net my geld vat. Ek het geen toesteming gegee vir niks nie ek weet gladnie wat die strooi is nie.

0
Replies (0)