Pateties!
<p>Ons het vir SA trampolines 100% betaal en ontvang nie die trampoline nie. Niemand antwoord die foon nie, Hannes is vol beloftes en verskonings maar kry niks uitgerig nie. Hy antwoord nie sy foon as mens bel, reply geen email. Die wag tydperk was 4-5 dae ons is al op 3 weke!! So frustreerend om so baie geld uit te gee en dan ontvang jy nie die produk nie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)