AJ
Andre J

1 reviews | Active since Jul 2022

18 Jul 2022, 20:47

uitstekende werk deur sa tar kenners

dankie isaac en tema vir 'n goeie en kwaliteit werk rondom ons swembad en motorhuis ingang. dit was 'n groot gevaar om besoekers in die omgewing te hê en te wou swem. ons is nou veilig en sal die komende somer meer geniet om te swem. Ek sal SA TER KENNERS (Isaac) aanbeveel vir bietjie teer en plaveiselwerk.

0
Replies (0)