JADK
John Andrè De Kock

1 reviews | Active since Sept 2025

18 Sept 2025, 10:43

Neat Job & Professional

Dankie vir die goeie werk wat julle gedoen het met die herstel van ****gate op ons plaaspad. Dit was vir 'n rukkie gesluit, wat ongerieflik was, maar uiteindelik klaar en ons kliënte kan goed ry vir hul etes en geleenthede.

0
Replies (0)