JR
Johan R

1 reviews | Active since Jun 2023

07 Jun 2023, 19:41

job well done and on time

Dankie sa teerspan vir 'n goeie werk met die herstel van ons plaaspad en herspuitwerk. dit alles het nou 'n nuwe voorkoms en ons maak weer oop vir besigheid.

hulle het die geteikende dae bereik waarop ons ooreengekom het om nie ons kliënte ook te belemmer nie

sal julle in die toekoms aanbeveel.

0
Replies (0)