GG
Giacomo G

1 reviews | Active since Oct 2020

28 Oct 2020, 09:43

GOEIE WERK ISAAC

Namens die Bayridge Trustees en huurders wil ek SA TAR EXPERTS en Isaac bedank vir die goeie werk wat hulle in ons kompleks gedoen het. Julle het absoluut goeie werk gedoen en ons is almal gelukkig.

Fannie Marie Naude

0
Replies (0)