MN
Morgan N

1 reviews | Active since Aug 2024

26 Aug 2024, 00:12

Goeie ****rakteur vir teer en plaveisel

dit is 'n plesier om 'n resensie oor julle te skryf oor die goeie werk wat julle by ons kompleks gedoen het. ons het probleme gehad met boomwortels wat die teer opgelig het en kon nie toegang tot 'n deel van die ingang kry nie. dankie weereens vir julle goeie werk en beveel julle sowaar siek aan

0
Replies (0)