BJ
Boris J

1 reviews | Active since Jul 2024

31 Jul 2024, 16:09

Baie Goeie Werk Gedoen

Dankie Ishmael vir 'n merkwaardige jon by ons Skool. Ons is almal tevrede met jou werk en sal begroot vir die 2de ohase van die werk soos ons belowe het vir September.

0
Replies (0)