MW
Mari W

1 reviews | Active since Jul 2019

02 Jul 2019, 16:46

Swak ondervinding met SA Print Group Bloemfontein

SA Print Group Bloemfontein het die swakste diens wat ek nog ooit ervaar het. Ek het boeke laat print by hulle, uit 30 boeke het 8 foute ingehad. Hulle het dit vervang, en AL 8 HET WEER FOUTE ingehad. Die persoon in beheer was ongeskik met my toe ek daarop aandring om te wag vir my boeke.

Hulle streef nie kliëntediens na nie en is duidelik nie afhanklik van kleiner besighede nie.

0
Replies (0)