1 reviews | Active since May 2015
Tragiese diens
Min of meer 2 weke terug was daar geld in my postbank rekening in betaal.(n rekening wat ek 1/2 in 2 maande gebruik) Ekt nie geweet die bedrag wat inbetaal is nie. Ekt n paarkeer probeer geld trek ma dit skop my uit. Die bedrag wat in my rekening was was oor die 3000, ekt die poskantoor op vredendal gebel om seker te maak dat die bedrag reg is en hulle het dit confirm. Ekt 2 keer geld getrek. Laasweek kry ek n klomp sms'e wat sê my acc is in overdraft. Ek was terug vredendal poskantoor toe en hulle sê toe dat die geld onttrek is want daar was n sistem falure. Ek moet nou die bedrag van 905+- terug betaal wat ek voel nie my probleem is nie. Postbank stuur geen state geen sms'e uit om die klient te laatweet wat in jou rekening aangaan nie. Ek haal aan"dis n rekening wat ek 1/2 keer in 2 maande gebruik" so ek weet nie wat aangaan in die rekening nie. Ek vra dat iemAnd anders as Anina wat by postbank bed collectors werk my sal terug s***el om die probleem op te los
