hK
heleen K
1 reviews | Active since Nov 2014
23 Jan 2021, 14:26
SWAK DIENS EN MOONTLIKE BEDROG
Die SA Poskantoor volg nie navrae op nie. Ek wag al meer as 2 jaar om 'n bevredigende antwoord te kry ivm met motor disk navraag wat ek gerig het waarop MOONTLIKE bedrog plaasgevind het. Ek het die navraag gerig aan 'n navraag lyn sowel as julle CEO en steeds geen terugvoer van julle maatskappy nie. Dit is regtig nie aanvaarbaar nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)