LA
Lenus A

1 reviews | Active since May 2018

01 May 2018, 12:04

Sies Fichardtpark Poskantoor !!

Wat n nare ondervinding om besigheid te doen by Fichardtpark Poskantoor. Ek het gister my voertuig lisensie gaan hernu. Eerstens staan die ry by die deur uit, wat ek nie verstaan in n land met so hoe werkloosheid syfer nie, stel personeel aan. Die oom van 80 wat vra vir n stoel want hy kan nie meer staan nie word deur die skoonmaker gevra om maar in sy kar te gaan sit of buite op die muurtjie wat n skande ? Een van die dames in die ry het naderhand gereel vir n stoel. Kwart oor 12 toe word die deur toegemaak want volgens die skoonmaker gaan hulle 1hr met ete en dan gaan daar nog te veel mense in die ry wees. n Dame probeer verduidelik sy het ver gery om haar besigheid te kom doen maar sy word soos honde mis gekyk geen reaksie van die skoonmaker. 25 voor 1 toe is die mense almal uit die Poskantoor uit maar die deur bly toe vir publiek. Mense dis onaanvaarbaar vir n reeds sukkelende ekonomie.

0
Replies (0)