cC
chris C
1 reviews | Active since Sept 2016
08 Aug 2018, 13:02
POOOOOOOOOOOOR DELIVERY
tracking tc ********** 34za my sell nom ********** 059
op die 31 van die 4 de maand het ek die baie belanrike papier werk gestuur na standanr bank sa na 7 keer se gebel en waar ek self van Poert Elizabeth na johannesburg gevlieg het om te kyk of ek dit kan gaan haal sit ek nog sonder dit
Jefferys bay postkantoor was baie gou om my geld te vat en te se dit sal binner 3 dae daar wees nou na amper 3 mande sit hulle terug en se hulle kan nie help nie praat nie eers van die pos meester wat vir my gese was hy sal my bel wel na n M se skrue op die foon het ek op die 30\7\18 gese dat my pos sal terug gestuur wees nou kom ek na meer as n week en die selfde storie
WATE HEL MOET EK NOG DOEN OM MY POS TEKRY
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)