WL
Willem L

1 reviews | Active since Nov 2016

16 Nov 2016, 10:02

Pakkie oppad na Thailand gaan verlore

Het op 26 Augustus 'n pakkie vir my dogter in Thailand vanaf die Robertson Poskantoor gestuur.

Hierdie pakkie het via lugpos gegaan en sou binne 7dae vanaf afsending afgelewer word.

Na 'n maand het ek weer 'n opvolg gedoen en was ingelig dat die pakkie nie sy bestemming bereik het nie maar dat daar dringende aandag aan geskenk sou word. Kliente diens het ek ges***el voordat ek hulle begin epos het en daar moes ek vir ure aanhou dan het niemand steeds die foon geantwoord nie. Die terugvoering op my eerste epos aan die kliente diens het presies 'n week gevat.

Na die t****e maand het ek weer opgevolg nadat ek niks gehoor het vanaf die poskantoor self asook nie die kliente diens afdeling wat ek ook al sonder enige positiewe nuus ge****ak het.

'N Persoon van die kliente diens het my ges***el na vele heen en weer eposse om my in te lig dat die pakkie na verkeerde bestemming gestuur is. Sy sou uitvind waar en hoekom maar het tot op hede nog nie na my terug gekom met enige antwoorde nie.

Die dame by die Poskantoor het gevra dat ek op 16 November weer terugkom, sodat ons kan kyk wat sy kan doen. Met my aankoms het sy gese dat sy jammer is maar dat sy ongelukkig niks aan hierdie saak kan doen nie.

Ek is raadop met die uiterste swakdiens en boonop die geld wat ek verloor het om die pakkie te pos asook die inhoud van die pakkie wat baie werd was.

BAIE BAIE SWAK DIENS VAN DIE ROBERTSON POSKANTOOR EN DIE POSKANTOOR SE KLIENTE DIENS AFDELING!!

0
Replies (0)