YV
Yvette V

1 reviews | Active since Mar 2021

17 Mar 2021, 17:00

***********

Ek is hoogs hoogs bedonnerd. Ek het al 2 pakkie van die USA af gekry via pep. Binne n maand. Die postkantoor het n pakkie van my ook van USA gekry die 16 January. Hy is uit JHB op die 16de Jan 2021. En nog steeds nie in Port Elizabeth aan gekom nie. Hoe de hel vat dit 2 maande van JHB tot PE. Nou se hulle dis COVID. En die hele wereld kan hulle werk doen met die epidemic maar SA is vertraag

0
Replies (0)