EM
Erika M

1 reviews | Active since Jun 2017

08 Feb 2018, 06:43

IN TRANSIT

TSHWANE HUB, ek dink hulle het geskuif hulle is nou in Japan, want my pakkie was vir 10 dae in transit vanaf Badplaas tot by Tshwane Hub, nou is dit in transit vanaf 30 Januarie tot nou toe, my pakkie moes net gaan tot PRETORIA NOORD, dit was ge-scan die 30ste IN TRANSIT nadat ek gekla het, weer ge-scan 02/02/2018 IN TRANSIT, of die drywer het verdwaal, of is per voet, so nie kruip hy!!! Ek rate hulle 0.00/1000

0
Replies (0)