1 reviews | Active since Jun 2017
Ek wag al van die 19de January 2018 vir 'n pakkie wat gepos is in Badplaas, die pakkie was meer as 10 dae in transit vanaf Badplaas tot Tshwane Hub, nou is dit al van die 30ste af weer in transit, en sommer weer van die 5de af in transit!! Tswhane Hub en Pretoria Noord poskantoor is +- 14 km uit mekaar, ek begin dink my pakkie het verlore geraak in die pos, of die een wat dit het, kruip al die pad vanuit stad Noord toe, of het Tswhane Hub geskuif na Japan??? Dit is pateties verby!!! Jy mail en bel en mail en bel en stuur jou pacel nr na hulle, net om GEEN terugvoer van hulle te kry, hoe treurig is die diens net nie!!!
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.