WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
15 Aug 2022, 18:42
Goeie diens poskantoor RTMC dokumente
Die koerier was baie vriendelik en 'n groot pluspunt was dat hy Afrikaans kon verstaan en praat. Die RTMC dokument was op die 5de werksdag afgelewer rondom 15h30 nm.Die SMS het eers ná 18h00 deurgekom .
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)