CR
Coline R

1 reviews | Active since Oct 2014

22 May 2018, 18:10

Brits poskantoor treurig!!!!!!!!!

Ons het seker 20 pakkies wat vir ons wag van wish af, moedersdag geskenke ens wat nou al hier moes wees, ons wag nou al van Februarie maand af vir die goed om te kom, maar daar is niks. Baie baie baie swak diens. En as mens vra waar is die goed dan is hul vol verskonings hoekom is daar sulke onbekwame mense wat daar werk????

0
Replies (0)