SCDR
Susara Catrina Du Rand

1 reviews | Active since Nov 2015

26 Jan 2016, 15:53

Bestelling van pakkie

Goeie middag Pieter<br> <br> Ek het 15 Desember 2015 'n kerspakkie uit Irand bestel en betaal. Op die Tracking nommer kan ek sien dat dit in Johannesburg aan gekom het en is nou al van die 6 Januarie 2016 by die Doeane. Hy se net \Held by Customs JIMCA'' Het al 'n hele paar emails na hul gestuur

0
Replies (0)