1 reviews | Active since Mar 2016
Bad attitude
Ek was by Amajuba Mall Newcastle Hutten Hights poskantoor of my voertuig lisensie te her hernu, die persoon was glad nie behulpsaam nie en het n verskrukklike houding aan hom.
Al die menses voor my het gekla oor sy houding .
Ons Pos adres is in Volksrust maar ons bly in Newcastle , Newcastle het nie straat aflewerigs nie so ons pos gaan na Volksrust , op ons elektriesetyd rekening wys dit ons straat adres.Die persoon wou my glad nie help nie en s? , ek moet n verklaaring kry wat s?, ek bly in die betrokke straat , op die staat wys my pos adres so wel as my straat adres.
Hy wou my nie verder help nie en verwys my na die lesensie kantoor. Ek sal nooit ooit weer gebruik maak van Amajuba poskantoor nie , want dit voel of hulle jou ? guns doen of jou te help.
Ek het toe na die poskantoor in Scott straat in Newcastle gegaan waar ek n uitsteekende diens gery het , die Dame was baie vriendelik en behulpsaam.
Dankie Scott Straat Newcastle Poskantoor vir Jul puik diens.