1 reviews | Active since Jun 2018
Sa Motors Sandton vol lee beloftes
Ek het by Sa Motors in Sandton my Bmw x3 gekoop , toe ons die kar gaan test drive het was da n ruk in die kar Mike die sales ou by wie ons die kar gekoop het , het gese dus die brieke hy sal dit regmaak voor ons die kar vat en op vakansie gaan ons het die 22ste des die kar gaan haal by Mike hy het n lys van goed gegee wat hy nog als moet doen op die kar hy het gese ons kan op vakansie gaan wanneer ons terug kom sal hy als uitsort vir ons sy woorde was aan ons die ruk op die kar as jy wegtrek is die briek disc en hy gaan dit laat sceme voor ons die kar op die 22ste kry , ons het gery met die kar hy het nogsteeds die ruk in die kar gehad ons het Mike gebel en vir hom gese dat die kar nogsteeds ruk sy woorde aan ons dit is nie sy probleem nie , ons het dit toe verder gevat en met Bradley gepraat want hy is in beheer van sulke dinge en al wat Bradley sowel as Mike vir ons se is dat ek sal terug na jou toekom , ons het mike januarie gebel en gevrae wa het hul die tyers opgesit want my vrou het deur n spyker gery en hy het weereens gese hy sal terugkom na my toe ek wag nogsteeds , Kurt by Sa motors het ons eventual gehelp die rubbers by die tyres te vervang want hulle het gese dus wat die ruk veroorsaak na n lang gesukkel en gestryer het hul net die rubbers vervang weereens het die kar nogsteed geruk as jy wegtrek ek is toe ZF toe waar ek my gearbox wou laat diens het waar hul vir my gese het dat hulle kan hom nie diens nie want daar is fout met my ratkas en dit is wat die ruk veroorsaak het van dag een af weereens Bradley gebel en en al wat hy vir my se dus nie sy probleem nie ek moet dit op my eie uitsort nadat da vir my gese het ek het n 6maande waarborg op my kar ek het toe die ratkas laat doen dit het my R19000 gekos ek het Mfc gebel waar hul my gehelp het dat Sa Motors wel verantwoordelik is vir my ratkas en wat fout met die kar is oor ek n 6maande waarborg het , en toe begin die difflock met probleme ek bel toe vir Bradley by Sa Motors hy se toe hul sal compromise ek se toe vir hom ek soek nie geld nie hul moet net die diff lock vir my regmaak en weereens wat se Bradley dat hulle geen verantwoordelikheid vat nie want ons het die ratkas reggemaak ons kon nie met die kar ry nie oor hulle geweier het om dit reg te maak nou bel ek hom vandag en weereens word daar vir my gese dat dus nie sy probleem nie ek moet die kar op my eie regmaak na hoeveel oproepe en emails en beloftes is dit die uitkoms ek wil net almal waarsku voor julle by SA Motors enige karre koop maak seker die karre is reg want nou sit ek , ek betaal n kar elke maand wat ek nie kan gebruik nie dit het my al R19000 uit die sak gejaag om reg te maak wat Sa motors moes regmaak
My kilos was 172 879 en staan nou op 174 907 so nou sit ek met n kar wat ek moet betaal wat ek nie kan gebruik nie wanneer jul n motor by Sa motors koop maak seker als is reg of julle gaan sit waar ek sit klomp lee beloftes en nou gooi hul , hul hande in die lig en se dus my probleem nie hulle sin nie
