MV
Michael V
1 reviews | Active since Jun 2018
20 Jun 2018, 10:33
Sa Motors Sandton. Baie dankie
Baie dankie aan Sa Motors Sandton dat jul my kar gaan regmaak. Ek sal enige een aanraai om by Sa Motors Sandton n kar te koop ek is mal oor my kar . Afgesien van my gearbox en transfer casing wat foutief is , is Sa Motors bereid om die transfer casing vir my te vervang baie dankie daarvoor. Sa motors het puik karre en jul kan met n geruste hart by hul gaan koop
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)