MP
Minienke P

1 reviews | Active since Apr 2013

19 Jul 2017, 13:30

Uitstekende diens ontvang

<p>Ons het half 5 gistermiddag n noodgeval gehad met n kraan in ons woonstel. Ek het vir Nolan gebel en hy het sonder om te wik of te weeg, onmiddelik kom help. Hy was reeds oppad huistoe, maar het nogsteeds eers by ons aangegaan. Hy moes nog ry vir n "fitting" vir die kraan ook en het dit alles gisteraand klaar afgehandel - al was dit buite sy werksure. Baie dankie Nolan vir jou flinke en vriendelike diens</p>

0
Replies (1)
Sa Investor Rentals
Sa Investor Rentals's reply19 Jul 2017, 15:10
Official

Dear Minienke

Thank you very much for your positive feedback on Hello Peter. It is always wonderful to hear that our clients are receiving the high standard of service that we pride ourselves on.

We strive towards continued great service as we deal with our clients in the future.