MB
Maxie B

1 reviews | Active since Feb 2016

18 Feb 2016, 12:42

No feedback

Ons het 'n eis gerapporteer op die 12 de Januarie. SA Home Owners Insurance het 'n assessor gestuur wat na die skade kom kyk het. Hy het 'n ver**** ingestuur. 'n Paar dae later kom daar nog 'n assessor wat ook die skade moes bereken. My man het SAHL ges***el en hulle vir hom gese die eis is geweier en hulle sal vir ons 'n ver**** stuur. Ons s***el elke dag en het tot op hede niks gekry nie. <br> Op moed verlore se stoep sit ek vandag en besluit ek sal self hulle s***el. Die Call Centre antwoord en ek gee my Polis nommer vir hulle, die dame se dat Zanele besig is op die lyn nadat ek uitdruklik vir haar gese het dat ek nie met Zanele wil praat nie wat ons kry geen uitligting uit haar uit nie. Ek vra om met iemand anders te praat. Sy lig my in dat hulle \supervisor\" vandag in by die werk is nie want haar kind is siek, niemand anders kan my help nie????? "

0
Replies (0)