HO
Hilda O'Connell
1 reviews | Active since Jun 2018
14 Jun 2018, 13:44
SA Garage Doors bottomless Awesomeness
Thank you very much SA Garagedoors! You are the sunshine on a rainy day! Baie dankie SA Garagedoors vir julle flinke, professionele diens! Issabelle het my senuwees vanmore vinnig kalmeer toe ek geskok was oor die gebreekte garagedeur. En Leando het die probleem in 'n japtrap kom oplos! Duisend x duisend dankies!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)