1 reviews | Active since Aug 2013
Swak diens
Ek het vliegkaartjies geboek nadat ek ges? is in die Kaap dat en vooraf re?lings moet tref sou ek 'n rolstoel benodig. Nadat die call centre hoeveel keer gebel het waar niemand jou ordentlik kan help nie en lank moes aanhou eindig ek op by die manager wat weier om te help nadat ek deur die senior manager vertel is sorry en dat hy ny nie gan help nie en dit alles om rede daar voorletters op die bespreking verskyn en nie volle name nie ek verstaan heeltemal as dit verkeerde voorletter ens was maar omdat die name nie verskyn nie is onaanvaardbaar want jy moet in elk geval jou ID en bank kaart waarmee jy betaal het wys al die onnodigheid net om iemand te re?l wat kan help om 'n passasier te help. Eks 250km van 'n lughawe af anders het ek gery en dit daar gaan bespreek. Diep teleurgestel in SA Express se diens nadat ek al baie met hul gevlieg het maar defnitief nie gou weer sal nie.Dit gaan hier eenvoudig net oor CARE wat SA express duidelik nie doen nie en al wat ek gevra het is vir hulp met 'n rolstoel niks anders nie!
