MM
Mariette M

1 reviews | Active since Nov 2023

07 Nov 2023, 15:24

Waardering vir die Debt Guidance span

Ek het die beste ervaring gehad met Debt Guidance oor die afgelope paar jaar, almal met wie ek gepraat het, was vriendelik en baie hulpvaardig. Die ommekeer tyd is uiters vinnig en informatief terwyl jy op die reis is om skuldvry te word. Ek moet dankie sê aan die Debt Guidance span vir al die ondersteuning.

0
Replies (0)