TS
Talita S

1 reviews | Active since May 2023

19 May 2023, 10:30

Uitstekende en professionele diens

Debt Guidance jou maatskappy bied vinnige en uitstekende kliëntediens, ek het nie 'n probleem gehad om met iemand van jou kantoor te praat nie, hulle was almal ten volle toegerus om my te help met enige navrae wat ek gehad het. Dankie dat jy my gehelp het met die herstrukturering van my skuld en my gehelp het om weer my voete te vind.

0
Replies (0)