RR
Richard R

1 reviews | Active since Apr 2023

20 Apr 2023, 16:54

Uiters behulpsaam

Ek wil graag die uitstekende diens wat ek van hierdie maatskappy ontvang het waardeer, elke persoon met wie ek gepraat het was uiters professioneel en behulpsaam, hou so aan. Dankie.

0
Replies (0)