HG
Henrietta G

1 reviews | Active since May 2023

05 May 2023, 10:11

uiteindelik skuldvry!!!!!!!

Dit was 'n aangename ervaring om vir die eerste keer op skuldhersiening te wees, die proses was uiters moeitevry, ek is so opgewonde dat ek my klaringsertifikaat ontvang het, ek wil graag die span bedank vir hul toewyding en behulpsaamheid gedurende my skuldhersieningsproses, maar 'n spesiale dankie gaan uit aan Busisiwe jy was fenomenaal, Debt guidance dankie dat jy gehelp het om hierdie punt te bereik om skuldvry te word.

0
Replies (0)