JB
Jaco B
1 reviews | Active since Jun 2023
19 Jun 2023, 13:02
Puik werk debt guidance
Dankie vir die geleentheid om weer my lewe te bou, dit was 'n naatlose reis, almal wat my gehelp het, het goeie werk gedoen, hulle het vir my gesê wat hulle gaan doen, en hulle het gelewer.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)